Friday, 3 October 2014

Ek het besluit om my reels in Afrikans te publiseer. Ek is nou maar besig om al die inligting bymekaar te kry.
Ek sal 'n standaard nommer moet kry sodra ek reg is om te publiseer by: http://www.nlsa.ac.za
Ek sal ook 'n goeie bemarking strategie moet ontwikkel.
Die heel grootste probleem met krygspel as 'n stokperdjie in SA is dat alles wat mens wil hĂȘ ingevoer moet word. Ek sal 'n plan moet maak om verby die probleem te kom. 3D printwerk is seker maar die antwoord.

No comments:

Post a Comment